New Forest en omliggende omgewing was ons naweek se bestemming. 'n Pratige nationale park, die nuutste toevoeging tot die UK national parke, geopen Maart 2006.Vir meer natuurskoon.
Ons tye saam reg oor die wereld.
New Forest en omliggende omgewing was ons naweek se bestemming. 'n Pratige nationale park, die nuutste toevoeging tot die UK national parke, geopen Maart 2006.
20 Januarie 2007, ons eeste "outing" van 2007. Arundel is die huis van die duchess van Norfolk, en word bewoon van die 13de eeu af met die huidige familie hier vanaf die 15de eeu.
11 November het ons na die Windsor Kasteel gegaan om vir die koningin te groet. Wel, nodeloos om te se sy kon ons nie te woord staan nie. Die dag is ook die dag waarop die eerste wereld oorlog ten einde geloop het en herdeninkings Sondag (2de Sondag van November) om die draai was dit opvallend gewees hoe baie Britte nog die Poppies dra. Soos ons ook later uitgevind het is hierdie nog meer spesiaal met al die troepe in die Irak oorlog betrokke.
Wat 'n welkome verrassing was dit gewees. Nie in die beste gedeeltes van London gelee nie, is een van twee honde resies arena's in London en omgewing. Die idee het gekom na ons op die radio gehoor het van al die honde wat aan die einde van hulle loopbaan (2-3 jaar oud) net van kant gemaak word.
Die naweek van die 13de en 14de Augustus, in Engeland, was 'n nat, baie nat naweek. Ons het gaan kamp vir die eerste keer en soos Engeland bekend is voor het dit gereen, baie gereen.
Op 29 Julie 2006 het ons vir die dag na Oxford gegaan. Baie lekker gewees met ligte reen het deur die dag gekom en gegaan.


http://dubaimei2006.blogspot.com
Ek en Lyndall het gedurende die paasnaweek van 2006 ons woonstel in Pretoria begin oppak en van die meubels en boeke na Heidelberg begin trek. Ons was baie besig gedurende die naweek en daar is drie verskillende gebeure waarvan foto's geneem is soos hieronder verwys:
Ek en Lyndall het 1 April 2006 na Rietvlei Dam Natuur Reservaat gegaan en bietjie na die diere en voels gaan kyk in die park soos gesien kan word by www.RietVleiDam.blogspot.com. Die reservaat is ook naby aan die huis ongeveer 5km en dit was lekker om nie so ver te ry om na aan die natuur te kom.

Ons was die naweek van 17-20 Maart 2006 na Kiara Lodge naby Clarens. Die oord is gelee in die hartjie van Golden Gate met pratige berge. Hierdie naweek was deur myself, Lyndall en ma Kobie bygewoon en 'n lekker geleentheid gebied om te ontspan en na die mooi natuurskoon te kyk.