http://dubaimei2006.blogspot.comDit was baie lekker gewees en die Arabiere weet dat hulle geld na olie in die toermisme le. In Dubai is ons soos konings behandel. Mense hier kan nie baie Engels praat nie maar mens kom oor die weg.
Lyndall het hier 'n horlosie gekry uit die Dubai se Gold Souk. Wat anders opvallend was is dat 4 GB memory stick AEU500 (AUE = R1.7) kos, ons het gedink die elektronika hier is relatief goedkoop. Dit was 'n baie lekker 4 dae en ek sal dit aanbeveel vir enige wat woestyn lewe wil ervaar met die kans om 'n bietjie inkopies te gaan doen.
No comments:
Post a Comment